Lente Swift 
Meer as net ’n ma [EPUB ebook] 
Stories en raad uit die hart van Die Naguilklub

Ondersteuning

Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars…
Drie doodgewone ma’s, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer, ondersteun en raad gee.
In dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.
 

€11.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Lente Swift is ’n ma van twee en ’n toegelate prokureur met ’n graad in sielkunde. Sy is ’n stigterslid van Die Naguilklub. Sy en haar gesin woon in Durbanville.

Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 256 ● ISBN 9780624091738 ● Bestandsgrootte 1.2 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2021 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8186801 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

22.830 E-boeken in deze categorie