Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars…
Drie doodgewone ma’s, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer, ondersteun en raad gee.
In dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.
关于作者
Lente Swift is ‘n ma van twee en ‘n toegelate prokureur met ‘n graad in sielkunde. Sy is ‘n stigterslid van Die Naguilklub. Sy en haar gesin woon in Durbanville.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780624091738 ● 文件大小 1.2 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8186801 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器