Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die inbrekers laat ’n raaiselagtige handtekening agter: ’n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as “die vierkant van die tempelridders”.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 296 ● ISBN 9780799357875 ● Vertaler Daniel Hugo ● Uitgeverij LAPA Uitgewers ● Gepubliceerd 2012 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 5061258 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer