Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die inbrekers laat ’n raaiselagtige handtekening agter: ’n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as “die vierkant van die tempelridders”.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 296 ● ISBN 9780799357875 ● Translator Daniel Hugo ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2012 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5061258 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader