Amy Blankenship 
Doodswens [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Boek 12

Wsparcie

Ren het gedink hy het hom 'n klein dief gevang net om te vind dat weggesteek onder lae seunsklere en vuilheid die mees begeerlike verleidster was wat hy nog ooit gesien het. Toe Ren besef dat sy met 'n demoonmerk gebrandmerk is en blykbaar 'n doodswens gehad het, besluit Ren vinnig dat die enigste manier om haar aan die lewe te hou is om haar nie uit sy sig te laat nie. As die demone dom genoeg was om te dink hulle gaan haar van hom wegsteel, sou hy hulle hul eie doodswens gee.
Om deurmekaar te raak met die ondergrondse diefstalring wat deur demone bestuur word, was maklik … dit was om hulle te ontsnap toe hulle besluit het om haar dood te maak waarmee Lacey probleme ondervind het. Wanneer haar vennoot sterf net om haar 'n voorsprong te gee, laat sy nie sy opoffering tot niet nie en hardloop asof 'n horde demone haar jaag … wat hulle is. Hoe moes sy weet dat haar ontsnappingsroete haar reguit in die middel van 'n demoonoorlog sou lei en in die arms van 'n sexy vreemdeling wat magtiger as haar ergste nagmerrie was? Ren het gedink hy het hom 'n klein dief gevang net om te vind dat weggesteek onder lae seunsklere en vuilheid die mees begeerlike verleidster was wat hy nog ooit gesien het. Toe Ren besef dat sy met 'n demoonmerk gebrandmerk is en blykbaar 'n doodswens gehad het, besluit Ren vinnig dat die enigste manier om haar aan die lewe te hou is om haar nie uit sy sig te laat nie. As die demone dom genoeg was om te dink hulle gaan haar van hom wegsteel, sou hy hulle hul eie doodswens gee.

€3.99
Metody Płatności
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 442 ● ISBN 9788835455912 ● Rozmiar pliku 0.3 MB ● Wiek 22-99 lat ● Tłumacz Angela Kruger ● Wydawca Tektime ● Opublikowany 2023 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 9142648 ● Ochrona przed kopiowaniem bez

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

295 706 Ebooki w tej kategorii