Amy Blankenship 
Doodswens [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Boek 12

Stöd

Ren het gedink hy het hom ’n klein dief gevang net om te vind dat weggesteek onder lae seunsklere en vuilheid die mees begeerlike verleidster was wat hy nog ooit gesien het. Toe Ren besef dat sy met ’n demoonmerk gebrandmerk is en blykbaar ’n doodswens gehad het, besluit Ren vinnig dat die enigste manier om haar aan die lewe te hou is om haar nie uit sy sig te laat nie. As die demone dom genoeg was om te dink hulle gaan haar van hom wegsteel, sou hy hulle hul eie doodswens gee.
Om deurmekaar te raak met die ondergrondse diefstalring wat deur demone bestuur word, was maklik … dit was om hulle te ontsnap toe hulle besluit het om haar dood te maak waarmee Lacey probleme ondervind het. Wanneer haar vennoot sterf net om haar ’n voorsprong te gee, laat sy nie sy opoffering tot niet nie en hardloop asof ’n horde demone haar jaag … wat hulle is. Hoe moes sy weet dat haar ontsnappingsroete haar reguit in die middel van ’n demoonoorlog sou lei en in die arms van ’n sexy vreemdeling wat magtiger as haar ergste nagmerrie was? Ren het gedink hy het hom ’n klein dief gevang net om te vind dat weggesteek onder lae seunsklere en vuilheid die mees begeerlike verleidster was wat hy nog ooit gesien het. Toe Ren besef dat sy met ’n demoonmerk gebrandmerk is en blykbaar ’n doodswens gehad het, besluit Ren vinnig dat die enigste manier om haar aan die lewe te hou is om haar nie uit sy sig te laat nie. As die demone dom genoeg was om te dink hulle gaan haar van hom wegsteel, sou hy hulle hul eie doodswens gee.

€3.99
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 442 ● ISBN 9788835455912 ● Filstorlek 0.3 MB ● Ålder 22-99 år ● Översättare Angela Kruger ● Utgivare Tektime ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9142648 ● Kopieringsskydd utan

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

295 706 E-böcker i denna kategori