Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van 'n sampioen wat in die Amasone groei en glo 'n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier William Travis wil dit eerste vind, maar vir weke het niemand van hom gehoor nie. Het die oerwoud hom ingesluk? Dis immers vol gevare: anakondas, poemas, krokodille . . . Brummel besluit hy’t hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde?
O autorze
Chris Venter is ‘n vryskutkunstenaar. Hy is bekend vir sy illustrasies in onder meer die Speurhond Willem-reeks, Karla Krullebol, Moenie die knoppie druk nie en Die eensame krokodil. Hy is bekroon met verskeie ATKV Woordveertjies. Chris woon in Klapmuts, naby die Paarl.
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 128 ● ISBN 9780624094395 ● Rozmiar pliku 2.5 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2023 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 9207794 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM