Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van ‘n sampioen wat in die Amasone groei en glo ‘n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier William Travis wil dit eerste vind, maar vir weke het niemand van hom gehoor nie. Het die oerwoud hom ingesluk? Dis immers vol gevare: anakondas, poemas, krokodille . . . Brummel besluit hy’t hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde?
关于作者
Chris Venter is ‘n vryskutkunstenaar. Hy is bekend vir sy illustrasies in onder meer die Speurhond Willem-reeks, Karla Krullebol, Moenie die knoppie druk nie en Die eensame krokodil. Hy is bekroon met verskeie ATKV Woordveertjies. Chris woon in Klapmuts, naby die Paarl.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 128 ● ISBN 9780624094395 ● 文件大小 2.5 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2023 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9207794 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器