Hein Kruger 
Jou geldsake [EPUB ebook] 
Bybelse riglyne vir persoonlike finansiële bestuur

Wsparcie

Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroot, jou besteding beheer, jou geld ten beste belê en in vryheid jou geld tot eer van God kan bestuur. Die Here se hart vir sy kinders is om vry te wees – om onsself nie onder 'n slawejuk van skuld en stres te laat indwing nie, maar om vas te staan in die vryheid waarvoor Christus ons vrygemaak het. As Christene moet ons goeie rentmeesters wees en verantwoordelik omgaan met dit wat aan ons toevertrou is; daarom word die verskillende onderwerpe breedvoerig vanuit 'n Bybelse perspektief gedek om jou te help om jou geld tot eer van God te bestuur. Alle tantième uit verkope word geskenk aan Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

€9.49
Metody Płatności

O autorze

Hein Kruger is 'n bekende op RSG en Radio Kansel waar hy gereeld oor geldsake gesels. Hy is ook besturende direkteur van Kruger Internasionaal, wat hy in 2000 gevestig het.

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 144 ● ISBN 9780796318985 ● Rozmiar pliku 0.4 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2015 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5478623 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

136 027 Ebooki w tej kategorii