Hein Kruger 
Jou geldsake [EPUB ebook] 
Bybelse riglyne vir persoonlike finansiële bestuur

支持

Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroot, jou besteding beheer, jou geld ten beste belê en in vryheid jou geld tot eer van God kan bestuur. Die Here se hart vir sy kinders is om vry te wees – om onsself nie onder ‘n slawejuk van skuld en stres te laat indwing nie, maar om vas te staan in die vryheid waarvoor Christus ons vrygemaak het. As Christene moet ons goeie rentmeesters wees en verantwoordelik omgaan met dit wat aan ons toevertrou is; daarom word die verskillende onderwerpe breedvoerig vanuit ‘n Bybelse perspektief gedek om jou te help om jou geld tot eer van God te bestuur. Alle tantième uit verkope word geskenk aan Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

€9.49
支付方式

关于作者

Hein Kruger is ‘n bekende op RSG en Radio Kansel waar hy gereeld oor geldsake gesels. Hy is ook besturende direkteur van Kruger Internasionaal, wat hy in 2000 gevestig het.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 144 ● ISBN 9780796318985 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2015 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5478623 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

138,844 此类电子书