Jaco Strydom 
Leef lig [EPUB ebook] 
Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken

Wsparcie

Die vroeë kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroeë kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om ’n verskil te maak in hierdie wêreld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan ’n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit ’n gewoonte word. 

€9.99
Metody Płatności

O autorze

Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling en deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Sy skryfwerk verskyn die afgelope tien jaar in onder andere Beeld,  Rapport,  Finesse,  Kerkbode, Maroela Media en Weg. Hy is ook 'n gereelde blogger. Hy woon tans saam met ses ander mense in Villeria. Jaco het studeer by NWU en UP.   
 

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 176 ● ISBN 9780796322562 ● Rozmiar pliku 0.2 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2021 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7753621 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

137 596 Ebooki w tej kategorii