Jaco Strydom 
Leef lig [EPUB ebook] 
Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken

Ondersteuning

Die vroeë kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroeë kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om ’n verskil te maak in hierdie wêreld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan ’n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit ’n gewoonte word. 

€9.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling en deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Sy skryfwerk verskyn die afgelope tien jaar in onder andere Beeld,  Rapport,  Finesse,  Kerkbode, Maroela Media en Weg. Hy is ook ’n gereelde blogger. Hy woon tans saam met ses ander mense in Villeria. Jaco het studeer by NWU en UP.   
 

Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 176 ● ISBN 9780796322562 ● Bestandsgrootte 0.2 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2021 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7753621 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

136.027 E-boeken in deze categorie