Rykie van Reenen 
Heldin uit die vreemde [EPUB ebook] 

Wsparcie

In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon.

€12.99
Metody Płatności

O autorze

Rykie van Reenen is veral bekend as joernalis, een van die knapstes nog in Afrikaans. Sy was onder meer 'n uitmuntende rubriekskrywer, assistent-redakteur van Rapport, die ontvanger van die Markus Viljoen-medalje vir Afrikaanse joernalistiek en 'n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch.

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 130 ● ISBN 9780624078449 ● Rozmiar pliku 1.0 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2016 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5284317 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

11 348 Ebooki w tej kategorii