In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon.
Om författaren
Rykie van Reenen is veral bekend as joernalis, een van die knapstes nog in Afrikaans. Sy was onder meer ’n uitmuntende rubriekskrywer, assistent-redakteur van Rapport, die ontvanger van die Markus Viljoen-medalje vir Afrikaanse joernalistiek en ’n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 130 ● ISBN 9780624078449 ● Filstorlek 1.0 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2016 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5284317 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare