Toe Lulu se balletjuffrou aankondig dat hulle ’n spesiale konsert vir die jaarafsluiting gaan hou, is Lulu baie opgewonde. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie – sy gaan ook ’n paar uitrustings ontwerp! Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie en toe Alex per ongeluk ’n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar …
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 40 ● ISBN 9780799376074 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2015 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5206340 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM