Toe Lulu se balletjuffrou aankondig dat hulle ’n spesiale konsert vir die jaarafsluiting gaan hou, is Lulu baie opgewonde. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie – sy gaan ook ’n paar uitrustings ontwerp! Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie en toe Alex per ongeluk ’n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar …
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 40 ● ISBN 9780799376074 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2015 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206340 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器