Jürgen Banscherus 
Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1 [EPUB ebook] 

Apoio

Kwaaikofski is ‘n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ‘n talent daarvoor. Gee hom ‘n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van ‘n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en ‘n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.

€7.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Kobus is ’n bekende en bekroonde vertaler. Hy vertaal verskeie belangrike fiksie-, nie-fiksie- en kinderboeke en wen onder andere die SAUK se Artes-toekenning, die Akademie vir Kuns en Wetenskap se Elsabe Steenbergprys (2015), sowel as die Alba Bouwerprys (2016). Hy is ook gekies vir die IBBY SA Ererol (2015).

Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 240 ● ISBN 9780798179188 ● Tamanho do arquivo 7.1 MB ● Idade 17-10 anos ● Tradutor Kobus Geldenhuys ● Editora Human & Rousseau ● Publicado 2019 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 6918390 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

61.010 Ebooks nesta categoria