Maria is bloedjonk, en swanger. Op die klein Nederlandse dorpie waar haar stiefpa predikant is, is dit ongehoord. Sy word inderhaas na haar tante weggestuur om uit die oog van die dorp geboorte te gee. Wie is haar dogter Mara se pa? En sal Maria Mara kan leer liefkry?
Sobre o autor
In 2009 debuteer Lisette van de Heg met haar roman Mara, waarvoor sy die Christelike Boekprys in Holland gewen het. Die boek is vertaal in vyf tale, onder andere Duits en Engels. Van de Heg is opgelei as tandartsassistent. Sy is getroud, het twee kinders en woon saam met haar gesin in Barneveld.
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 304 ● ISBN 9780796318633 ● Tamanho do arquivo 0.4 MB ● Tradutor Daniel Hugo ● Editora Lux Verbi ● Publicado 2015 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 4742964 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM