Maretha Maartens & Hennie Maartens 
Ryker as die tempelkore [EPUB ebook] 

Apoio

Ryker as die tempelkore is ’n persoonlike reis na ’n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes seën. Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep en sodoende in te gaan in die magtige krag van één Woord en één verbond.
Ou-Testamentiese psalms word met Nuwe-Testamentiese Skrif gekombineer om die leser die geestelike dissipline te wys waardeur die gelowige van duisternis na lig, van radeloosheid tot sekerheid kan beweeg.
Hierin herontdek die leser die Ou Testament en die Nuwe Testament as één geskiedenis van God se liefde en trou. Die leser ontdek ook watter mag daar is om erns te maak met God se Bybelse name tydens selfstudie.

€9.49
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Dr. Hennie Maartens was leraar in drie gemeentes van die NG Kerk: Oos-Londen Moedergemeente, Welkom Moedergemeente en Noordhoek, Bloemfontein.

Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 256 ● ISBN 9780796316301 ● Tamanho do arquivo 3.2 MB ● Editora Lux Verbi ● Publicado 2014 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 4753872 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

136.027 Ebooks nesta categoria