Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis … Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, ‘n klein brakkie met ‘n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wereld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Formato EPUB ● Páginas 142 ● ISBN 9780799362169 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2013 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5206081 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM