Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis … Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, ’n klein brakkie met ’n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wereld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Formatera EPUB ● Sidor 142 ● ISBN 9780799362169 ● Utgivare LAPA Uitgewers ● Publicerad 2013 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 5206081 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare