Wilbur Smith 
Donderslag [EPUB ebook] 

Apoio

Wanneer Sean Courtney, die held van Witwatersrand, van ’n lang jagtog terugkom, loop hy hom vas in die geweld van die Anglo-Boereoorlog, sy broer Garrick se afgunstige haat, ’n volgende geslag kinders wat moeilikheid vir die Courtney-familie voorspel, en – bowenal – Ruth Friedman.
Ruth slaan sy voete skoon onder hom uit. Vurig, jonk en… ’n ander man se vrou. Boonop raak haar man Sean se boesemvriend en beskermling in die oorlog! Die magte van die noodlot voer Sean telkens van hoo...

leia mais
€14.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon deesdae in Nieu-Seeland. Hy publiseer ʼn kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel, ...

leia mais
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9780795707551 ● Tamanho do arquivo 0.8 MB ● Tradutor Zirk van den Berg Zirk van den Berg ● Editora Kwela ● Publicado 2015 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 4801529 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

775.448 Ebooks nesta categoria