Rouxnette Meiring 
Kraak [EPUB ebook] 

Support

In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs ‘n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van //Hui !Gaeb invloede van die buitewêreld in. Vele inwoners lê in droomhospitale, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. ‘n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en ‘n reis na die noorde van Chinafrika aan te pak op soek na antwoorde.

€8.49
payment methods

About the author

Rouxnette Meiring het in die Klein Karoo grootgeword, drama aan die US studeer en later in Parys en Johannesburg gewoon voordat sy haar in Kaapstad gevestig het. Sy het ‘n meestersgraad in Film & Mediastudies aan die UK verwerf en werk aan ‘n doktorale tesis in Omgewingsopvoeding (ook aan die UK). Sy woon in Fresnaye, Kaapstad.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 208 ● ISBN 9780624085324 ● File size 0.8 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2018 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 6241385 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

58,181 Ebooks in this category