Rouxnette Meiring 
Kraak [EPUB ebook] 

Stöd

In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs ’n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van //Hui !Gaeb invloede van die buitewêreld in. Vele inwoners lê in droomhospitale, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. ’n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en ’n reis na die noorde van Chinafrika aan te pak op soek na antwoorde.

€8.49
Betalningsmetoder

Om författaren

Rouxnette Meiring het in die Klein Karoo grootgeword, drama aan die US studeer en later in Parys en Johannesburg gewoon voordat sy haar in Kaapstad gevestig het. Sy het ’n meestersgraad in Film & Mediastudies aan die UK verwerf en werk aan ’n doktorale tesis in Omgewingsopvoeding (ook aan die UK). Sy woon in Fresnaye, Kaapstad.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 208 ● ISBN 9780624085324 ● Filstorlek 0.8 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2018 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 6241385 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

58 181 E-böcker i denna kategori