Alette-Johanni Winckler 
Lewensgids vir vroue [EPUB ebook] 

Stöd

Lewensgids vir vroue, Alette-Johanni se nuwe boek, is geskryf vanuit ’n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by vroue van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord se oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in vroue se daaglikse lewens. Alette-Johanni gesels met die leser soos ’n goeie, wyse vriendin. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat vroue se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van vrouwees aan. Van die onderwerpe wat bespreek word is ’Hoe om die beste JY te wees’, ’Hoe om ’n goeie vriendin te wees’, ’Hoe om ’n goeie jong student te wees’, ’Hoe om die beste vrou te wees’, ’Hoe om die beste ma te wees vir babas/kleuters/laerskool kinders/tieners’, ’Hoe om sosiale media te benader’, ’Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin’ en vele meer.

€12.88
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 272 ● ISBN 9781779880031 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2024 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 10016746 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

77 037 E-böcker i denna kategori