Amy Blankenship 
Skadu Van Dood [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Reeks Boek 8

Stöd

In die hart van die Demoonoorlog kan niks as vanselfsprekend aanvaar word nie, aangesien dit die lot van die betrokkenes in ’n uiters gevaarlike en verleidelike vorm van chaos stuur. Een man vind uit dat vreemdelinge vir ’n oomblik van verblindende passie in die donker kan bots, net om deur die koue hand van die noodlot geskei te word sonder eens ’n naam om te help in sy soektog na haar. ’n Ander man sal vind dat wanneer die Skadu van die Dood ’n bekruiper word, die mees verleidelike vyande vinnig sy sterkste bondgenoot kan word … selfs al is dit teen sy wil. En kan die hart van een sielsgenoot keer dat die twee mans wat haar liefhet, mekaar doodmaak?

€3.99
Betalningsmetoder
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 348 ● ISBN 9788835451969 ● Filstorlek 0.3 MB ● Ålder 22-99 år ● Översättare Angela Kruger ● Utgivare Tektime ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9013390 ● Kopieringsskydd utan

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

297 877 E-böcker i denna kategori