Amy Blankenship 
Skadu Van Dood [EPUB ebook] 
Bloedgebonde Reeks Boek 8

Destek

In die hart van die Demoonoorlog kan niks as vanselfsprekend aanvaar word nie, aangesien dit die lot van die betrokkenes in ‘n uiters gevaarlike en verleidelike vorm van chaos stuur. Een man vind uit dat vreemdelinge vir ‘n oomblik van verblindende passie in die donker kan bots, net om deur die koue hand van die noodlot geskei te word sonder eens ‘n naam om te help in sy soektog na haar. ‘n Ander man sal vind dat wanneer die Skadu van die Dood ‘n bekruiper word, die mees verleidelike vyande vinnig sy sterkste bondgenoot kan word … selfs al is dit teen sy wil. En kan die hart van een sielsgenoot keer dat die twee mans wat haar liefhet, mekaar doodmaak?

€3.99
Ödeme metodları
Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 348 ● ISBN 9788835451969 ● Dosya boyutu 0.3 MB ● Yaş 22-99 yıl ● Çevirmen Angela Kruger ● Yayımcı Tektime ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 9013390 ● Kopya koruma olmadan

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

295.881 Bu kategorideki e-kitaplar