Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te ontrafel. Freya word ook gedwing om haar somer in die vreemde kusdorp deur te bring – asof vars lug ’n kitskuur sal wees vir haar kroniese siekte. Saam speel hulle speurder. Maar wat as die waarheid ’n tsunami is wat wag om hulle te verswelg?
Om författaren
Cecilia Steyn is sedert 2017 voltyds skrywer. Sy het reeds verskeie gewilde jeugboeke die lig laat sien, o.m. Tienerharte 3: Hartedief en Presies Anders 1, waarvoor sy elk ’n ATKV-Woordveertjie gewen het. Sy en haar man woon in Orkney.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 240 ● ISBN 9780798183314 ● Filstorlek 0.6 MB ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2022 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8651790 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare