Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te ontrafel. Freya word ook gedwing om haar somer in die vreemde kusdorp deur te bring – asof vars lug ‘n kitskuur sal wees vir haar kroniese siekte. Saam speel hulle speurder. Maar wat as die waarheid ‘n tsunami is wat wag om hulle te verswelg?
关于作者
Cecilia Steyn is sedert 2017 voltyds skrywer. Sy het reeds verskeie gewilde jeugboeke die lig laat sien, o.m. Tienerharte 3: Hartedief en Presies Anders 1, waarvoor sy elk ’n ATKV-Woordveertjie gewen het. Sy en haar man woon in Orkney.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 240 ● ISBN 9780798183314 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8651790 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器