Ebbe Dommisse 
Anton Rupert: ’n lewensverhaal [EPUB ebook] 

Stöd

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel.
Dit is die verhaal van ’n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, ’n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is ’n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het.
Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, ’n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het.
’n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.

€16.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Prof. Willie Esterhuyse is ’n toonaangewende spreker, akademikus en gewese raadgewer vir Thabo Mbeki. Hy woon op Stellenbosch, maar reis wyd en tree gereeld internasionaal op.
Uit sy pen kom die topverkopers Afskeid aan Apartheid en God en die Gode van Egipte, en as medeskrywer, ook Anton Rupert – ’n lewensverhaal.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 666 ● ISBN 9780624063834 ● Filstorlek 6.2 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2013 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4534380 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

49 278 E-böcker i denna kategori