Ebbe Dommisse 
Anton Rupert: ‘n lewensverhaal [EPUB ebook] 

支持

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel.
Dit is die verhaal van ‘n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, ‘n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is ‘n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het.
Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, ‘n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het.
‘n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.

€16.99
支付方式

关于作者

Prof. Willie Esterhuyse is ‘n toonaangewende spreker, akademikus en gewese raadgewer vir Thabo Mbeki. Hy woon op Stellenbosch, maar reis wyd en tree gereeld internasionaal op.
Uit sy pen kom die topverkopers Afskeid aan Apartheid en God en die Gode van Egipte, en as medeskrywer, ook Anton Rupert – ‘n lewensverhaal.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 666 ● ISBN 9780624063834 ● 文件大小 6.2 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2013 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4534380 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

48,967 此类电子书