Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van ’n beplande biddende vas.
Die Daniël-vas help jou:
* God ontmoet en aanbid
* Doelgerig bid
* Vas met ’n gebedsdoel, en
* Spesifiek vir antwoorde bid
Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.
Om författaren
Elmer L Towns is adjunkhoof en dekaan van die School of Religion by Liberty-universiteit. Dr Towns is in besit van ’n Gold Medallion-toekenning en sy boeke sluit onder meer in: Fasting for spiritual breakthrough, How to pray when you don’t know what to say en What’s right with the Church. Elmer L Towns en sy vrou Rut het drie volwasse kinders.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9780796319258 ● Filstorlek 3.3 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2015 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4801532 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare