Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van ‘n beplande biddende vas.
Die Daniël-vas help jou:
* God ontmoet en aanbid
* Doelgerig bid
* Vas met ‘n gebedsdoel, en
* Spesifiek vir antwoorde bid
Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.
เกี่ยวกับผู้แต่ง
Elmer L Towns is adjunkhoof en dekaan van die School of Religion by Liberty-universiteit. Dr Towns is in besit van ’n Gold Medallion-toekenning en sy boeke sluit onder meer in: Fasting for spiritual breakthrough, How to pray when you don’t know what to say en What’s right with the Church. Elmer L Towns en sy vrou Rut het drie volwasse kinders.
ซื้อ eBook เล่มนี้และรับฟรีอีก 1 เล่ม!
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 192 ● ISBN 9780796319258 ● ขนาดไฟล์ 3.3 MB ● สำนักพิมพ์ Lux Verbi ● การตีพิมพ์ 2015 ● ฉบับ 1 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 24 เดือน ● เงินตรา EUR ● ID 4801532 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM