Eusebius McKaiser 
DA of nie? [EPUB ebook] 
’n Kieser se krisis

Stöd

Staan die DA hoegenaamd ’n kans by die stembus?
Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot ’n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie ’n kwessie van beleid – of van toon?
Eusebius Mc Kaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby.
’Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag.’
– Helen Zille oor Eusebius Mc Kaiser (Twitter, September 2013)
’Ek dink Helen Zille is ’n goeie leier.’
– Mc Kaiser oor Zille … maar hy sê ook:
’Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie ná 2014 tot ’n oorwinning teen die ANC te lei.’

€14.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Eusebius Mc Kaiser is ’n genoot by Wits se Sentrum vir Etiek in Johannesburg. As politieke ontleder skryf hy vir Suid-Afrikaanse én internasionale media, waaronder die New York Times. Hy is bekend op radio en TV, en bied tans sy eie program aan op Power FM.
Sy vorige boek, A Bantu in My Bathroom, is ’n topverkoper. Hy het regte en filosofie studeer en is ook ’n voormalige Suid-Afrikaanse en wêreldkampioenredenaar.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 208 ● ISBN 9780624062523 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2014 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4534311 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

118 087 E-böcker i denna kategori