TAMAR EN DIE INDRINGERS – TAMAR VAN DIE WOUD REEKS
Twee safari’s, een van die noorde en een van die weste bring oornag in Tamar se vreedsame koninkryk, agterdog en spanning. Vir die tweede keer bots hy met die beskawing en voel sy hartsnare eienaardig geraak deur ’n beeldskone meisie, Tina, wat met haar vader en vriend die oerwoud binne gedring het…
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 112 ● ISBN 9781928498575 ● Filstorlek 1.7 MB ● Redaktör Pieter Haasbroek ● Utgivare Pieter Haasbroek ● Stad Montefranco ● Land IT ● Publicerad 2021 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8202451 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare