Hykie Berg & Marissa Coetzee 
Hykie Berg: My storie van hoop [EPUB ebook] 
My storie van hoop

Stöd

Hykie Berg is ’n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook ’n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in ’n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van ’n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.

€10.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Marissa se dokumentêre roman, Blou trane, is in 2014 deur Lapa Uitgewers gepubliseer onder die skuilnaam Daniella Day. Marissa gee voltyds Afrikaans. Sy is getroud met Bertus, het twee kinders en bly in Alberton.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 224 ● ISBN 9780796320568 ● Filstorlek 0.4 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2017 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5286519 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

50 638 E-böcker i denna kategori