Hykie Berg is ‘n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook ‘n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in ‘n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van ‘n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.
关于作者
Marissa se dokumentêre roman, Blou trane, is in 2014 deur Lapa Uitgewers gepubliseer onder die skuilnaam Daniella Day. Marissa gee voltyds Afrikaans. Sy is getroud met Bertus, het twee kinders en bly in Alberton.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780796320568 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5286519 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器