Ivor Swartz 
Nogtans-geloof [EPUB ebook] 

Stöd

Hoe hou ek vas aan God terwyl my ervaringe nie hoop weerspieël nie? Ivor Swartz lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk ’n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die uitkoms? 
Ivor leer ons om ’n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: kies om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, om ons perspektief te verander na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op ’n nogtans-manier. 
 
 

€10.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Ivor Swartz is ’n bekroonde skrywer van Constantiapark, Pretoria. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig. Hy is getroud met Nadine en het ’n seun, Luther. Hy was onlangs te sien in die Netwerk24 TV-reeks Ons vir jou. Ivor het ’n sterk sosiale media aanhang en was in September 2022 te siene op Via in die reeks Kies die lewe. 

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 224 ● ISBN 9780796323392 ● Filstorlek 0.2 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2024 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9522587 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

23 023 E-böcker i denna kategori