Ivor Swartz 
Nogtans-geloof [EPUB ebook] 

Support

Hoe hou ek vas aan God terwyl my ervaringe nie hoop weerspieël nie? Ivor Swartz lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk ‘n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die uitkoms? 
Ivor leer ons om ‘n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: kies om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, om ons perspektief te verander na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op ’n nogtans-manier. 
 
 

€10.99
payment methods

About the author

Ivor Swartz is ‘n bekroonde skrywer van Constantiapark, Pretoria. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig. Hy is getroud met Nadine en het ‘n seun, Luther. Hy was onlangs te sien in die Netwerk24 TV-reeks Ons vir jou. Ivor het ‘n sterk sosiale media aanhang en was in September 2022 te siene op Via in die reeks Kies die lewe. 

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 224 ● ISBN 9780796323392 ● File size 0.2 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9522587 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

22,848 Ebooks in this category