Augustinus was een van die grootste teoloe wat ooit geleef het.Sy lewe en geskrifte het die Westerse kerk-, teologie- en kultuurgekiedenis na hom radikaal beinvloed. In hierdie boek ondersoek die outeur die etiek van die kerkvader vanuit ’n populer-wetenskaplike oogpunt en hy wys veral op die betekenis daarvan vir Suidelike Afrika. Navorsers, studente en belangstellende lesers sal die boek insiggewend en inpirerend vind.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Formatera PDF ● Sidor 249 ● ISBN 9781928357919 ● Utgivare AFRICAN SUN MeDIA ● Publicerad 2018 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 7245408 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare