Augustinus was een van die grootste teoloe wat ooit geleef het.Sy lewe en geskrifte het die Westerse kerk-, teologie- en kultuurgekiedenis na hom radikaal beinvloed. In hierdie boek ondersoek die outeur die etiek van die kerkvader vanuit ‘n populer-wetenskaplike oogpunt en hy wys veral op die betekenis daarvan vir Suidelike Afrika. Navorsers, studente en belangstellende lesers sal die boek insiggewend en inpirerend vind.
购买此电子书可免费获赠一本!
格式 PDF ● 网页 249 ● ISBN 9781928357919 ● 出版者 AFRICAN SUN MeDIA ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7245408 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器