Neels Jackson 
Jesus vir almal [EPUB ebook] 
Die gay-gesprek in die kerk

Stöd

Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en  vul sy argument aan met die behandeling van ’n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel. 
 
 

€9.49
Betalningsmetoder

Om författaren

Neels Jackson het naam gemaak as ’n ingeligte en verantwoordelike verslaggewer oor godsdienssake. Hy het goeie betrekkinge met ’n groot aantal teoloë en met kerkleiers uit verskillende denominasies. Hy was vir 30 jaar kerkverslaggewer en daarna redakteur van Kerkbode. Hy en sy vrou woon in Pretoria en hulle het twee volwasse dogters.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 224 ● ISBN 9780796322500 ● Filstorlek 0.2 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7582154 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

139 012 E-böcker i denna kategori