Neels Jackson 
Jesus vir almal [EPUB ebook] 
Die gay-gesprek in die kerk

支持

Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en  vul sy argument aan met die behandeling van ‘n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel. 
 
 

€9.49
支付方式

关于作者

Neels Jackson het naam gemaak as ’n ingeligte en verantwoordelike verslaggewer oor godsdienssake. Hy het goeie betrekkinge met ’n groot aantal teoloë en met kerkleiers uit verskillende denominasies. Hy was vir 30 jaar kerkverslaggewer en daarna redakteur van Kerkbode. Hy en sy vrou woon in Pretoria en hulle het twee volwasse dogters.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780796322500 ● 文件大小 0.2 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7582154 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

137,321 此类电子书