Marelize Swanepoel 
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal [PDF ebook] 
Afrikaans Made Easy for English Learners

Destek

Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as twee konsepvraestelle vir eksamenvoorbereiding. 

€10.99
Ödeme metodları

Yazar hakkında

Juffrou Marelize Swanepoel (1985) matrikuleer aan Hoërskool Elsburg, waarna sy haar BA-Taalpraktisyn (2006) en BA- (Hons.) Afrikaans (2017) aan die Universiteit van Johannesburg voltooi. Sy tree gereeld as spreker by die ATKV se Skitter-in-Afrikaans-werkswinkels op en ontvang in 2017 ’n ere-Kokerpenning by Afrikaans.com.
 
 
 
 

Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim PDF ● Sayfalar 208 ● ISBN 9781776073252 ● Dosya boyutu 33.1 MB ● Yayımcı Best Books ● Yayınlanan 2020 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 7436465 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

184.012 Bu kategorideki e-kitaplar