Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid ‘n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur:
* God se karakter te ontgin
* Die DNS van gebed te ondersoek en
* Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God.
Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees ’n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.

Giới thiệu về tác giả
Esté Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op die televisiekanaal Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel en Europa. Sy tree dikwels op voor vrouegehore. Esté bly in Pretoria, is getroud met Kurt en het vier kinders en ses kleinkinders.Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 240 ● ISBN 9780796323019 ● Kích thước tập tin 0.5 MB ● Nhà xuất bản Lux Verbi ● Được phát hành 2022 ● Phiên bản 1 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8523906 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM