Barend Vos 
Die ewigheid in my hart [EPUB ebook] 
‘n Gebed vir elke dag uit die Psalms

支持

Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van ‘n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle moedeloosheid. Sóveel van hulle geskiedenis. En nog net so van toepassing op vandag. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid. Dit verklap sekerlik heelwat van die bidder en die manier waarop hy die Psalms lees. Maar dalk bring dit ook iewers, vir iemand, ‘n skerfie lig. En ‘n duideliker blik op die Eerste Adres vir ons hedendaagse vrae, ons knaende kleingeloof, ons hardnekkige twyfel – en die genadige sekerhede. En vir ál ons lof, dank en aanbidding.

€11.99
支付方式

关于作者

Barend Vos is ‘n predikant. Hy bid sy lewe lank reeds die Bybelse psalms wat sy pa kleintyd vir hom voorgelees en sy ma vir hom gesing het. Hier is 366 van daardie gebede, een vir elke dag in die jaar.

购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 388 ● ISBN 9780796318947 ● 文件大小 0.7 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2015 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4753923 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

139,397 此类电子书