Barend Vos 
Die ewigheid in my hart [EPUB ebook] 
’n Gebed vir elke dag uit die Psalms

Ondersteuning

Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van ’n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle moedeloosheid. Sóveel van hulle geskiedenis. En nog net so van toepassing op vandag. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid. Dit verklap sekerlik heelwat van die bidder en die manier waarop hy die Psalms lees. Maar dalk bring dit ook iewers, vir iemand, ’n skerfie lig. En ’n duideliker blik op die Eerste Adres vir ons hedendaagse vrae, ons knaende kleingeloof, ons hardnekkige twyfel – en die genadige sekerhede. En vir ál ons lof, dank en aanbidding.

€11.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Barend Vos is ’n predikant. Hy bid sy lewe lank reeds die Bybelse psalms wat sy pa kleintyd vir hom voorgelees en sy ma vir hom gesing het. Hier is 366 van daardie gebede, een vir elke dag in die jaar.

Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 388 ● ISBN 9780796318947 ● Bestandsgrootte 0.7 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2015 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4753923 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

139.397 E-boeken in deze categorie