Dana Snyman 
Op die toneel [EPUB ebook] 

支持

’n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers.  Stories met humor én met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. “Die mens is die storie, die storie is die mens, ” het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gesê. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer ’n deernisvolle blik op ménse: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgeleë streke. Dít is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.

€13.99
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 164 ● ISBN 9780798153706 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2011 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4743003 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

780,327 此类电子书