Fanie Viljoen 
Oe la la, Lulu [EPUB ebook] 

支持
Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ’n regte superheld s’n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir ’n arend vlug. “Ek moet die meerkatte gaan red!” sê Klou hard vir homself. “Ek is Super-Klou!” Maar sal Klou die meerkatte kan red … of sal hulle hóm op die ou end moet help? ’n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.
€6.35
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 48 ● ISBN 9780799370959 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2014 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206265 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

92,838 此类电子书