Ferdinand Deist (LV) 
Tussen angs en sekerheid [EPUB ebook] 
Gedagtes rondom gebed

支持
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar ‘n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.
€7.99
支付方式

关于作者

Ferdinand Deist was professor in Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studies aan die Universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy het talle vakwetenskaplike maar ook populêre geestelike boeke die lig laat sien. Die eerste Andrew Murray-Prys vir algemeen-godsdienstige literatuur is reeds in 1980 aan hom toegeken vir Tussen angs en sekerheid. 
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 152 ● ISBN 9780796322807 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8360052 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

22,635 此类电子书